Peregrine offer 7 days a week all-hours help and advice to reloading customers. Call Adriaan Rall our reloading expert on 081 369 2623 for friendly advice and to get the best out of your rifle or handgun. Save you time, save you money. Switch to hassle free reloading with Peregrine.

Scroll down for detailed online reload information…

Rangemaster reloading data… (Please allow a few seconds for the spreadsheet to load)

VRG and VLR reloading data… (Please allow a few seconds for the spreadsheet to load)

Handgun reloading data… (Please allow a few seconds for the spreadsheet to load)

Download the latest QuickLOAD bullet file. Peregrine will update the QuickLOAD bullet file periodically to include all the latest offerings.

Reloading Tips… Handy tips for reloading with Peregrine Bullets

Any plans to switch to a new gunpowder? Find comparative burn speed information here on popular gunpowder’s from around the world. If you are an international customer this information will help to find powders with a comparative burn speed based on our recommended reloading data. Please note that Peregrine bullets needs faster burning powders than most competitor monolithic bullet offerings.

ALGEMENE WENKE

Basiese wenke en goeie praktyke.

Optimum ladings sal meeste vd tyd baie naby aan n vol dop wees. Die regte kruit keuse is dus van kardinale belang vir lading ontwikkeling.  Hoe groter die dop hoe stadiger die kruit. Hoe kleiner die dop hoe vinniger kruit.

Growwe brandspoed riglyne vir gewere.

Reinmetal Somchem dryfmiddels kan as volg klassifiseer word:

S321 Baie vinnig | S335 Vinnig | S341, S355 en S365 Medium | S361 en S385  Stadig | B12.7  Ultra stadig

Dop vorm speel ook ‘n belangrike rol in kruit seleksie.

Neem byvoorbeeld ʼn 308 Winchester geweer. S335 is gewoonlik ʼn goeie seleksie maar vir ʼn kort loop (22”) is S321 kruit waarskynlik ‘n beter opsie. Vir lang lope met swaar koeëls (Bisley skuts met 32” lope en 190gr koeëls) raak ʼn medium spoed kruit soos 355 al ʼn opsie.

Goeie wenke vir die aanwending en oordeelkundige gebruike van dryfmiddels.

Dryfmiddels is uiters gevaarlik. Hierdie is slegs riglyne en Peregrine sowel as sy personeel aanvaar geen verantwoordelikheid vir enige misverstande of waninterpretasies as gevolg van hierdie riglyne nie. Indien daar enige onsekerheid is vra kundige advies. Maak gerus gebruik Peregrine se 7 dae ʼn week hulp lyn, 081 369 2624 wat beman word deur Adriaan Rall.

Probeer om nie die volgende met kruit te doen nie

  • Moet definitief “nooit” kruit meng nie.
  • Vermy die gebruik van dupleks ladings.
  • Vermy die gebruik van vullers of pluisies.
  • Moet nooit kruit oop gelos nie. Al is dit oud.
  • Moet verkieslik nie laai as daar hoe humiditeit in die lug is nie.
  • Wees versigtig vir die gebruik van winter ladings in die somer. Dit mag gevaarlike hoe drukke veroorsaak.
  • Hou die kruit in die oorspronklike verpakking dis die veiligste. Sommige verpakkings materiaal kan reageer met die kruit.
  • Moenie kruit in ʼn afmeet skaal of die kruit drupper los nie.
  • Maak seker kruit word nie per ongeluk omgeruil nie.
  • Werk verkieslik met net een soort kruit op slag.

Loop lengte speel ʼn belangrike rol in kruit seleksie.

As die koeël en dop dieselfde grootte is m.a.w. geen nek in die dop raak ʼn effe vinniger kruit seleksie gewoonlik ʼn beter opsie.  As die koeël ʼn baie klein nekkie het in verhouding tot die dop diameter soos bv. 243 en vd nuwe hoe snelheid kalibers moet stadiger kruit liefs oorweeg word.

Click edit button to change this text.